EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Sumo-stoeiers karnuffel mekaar behoordlik by Kraggies se fees

Paramedici stoei om een van die stoeiers agter in die ambulans in te pas

Laerskool Kragbrons se fees het groot pret en plesier aan oud en jonk verskaf.

Die twee Sumo-stoeiers wat mekaar op die stoeimat aangedurf het, het groot aftrek geniet.

Die toeskouers was op die punte van hul stoele om die gemaskerde stoeiers aan te moedig.

Die een stoeier en sy helper is dikwels gesien waar hulle agteraf besig was met ongerymdhede en vuilspel wat blykbaar nie deur die skeidsregter raakgesien is nie.

Sien die video hier:

Dié einste stoeier is later per ambulans weggeneem nadat paramedici self moes stoei om hom in die ambulans te maak pas.

Dit geveg is gewen deur ’n ene mnr. Gerhard Smit gewen……of so het die feetjie-skeidsregter beslis.

Sien galery hier:

Deel jou nuusbrokkies met ons 

Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 of Epos: info@witbanknews.co.za

Volg ons ook op dié sosiale media platforms: 

Instagram,

Twitter

Witbank News App

Facebook page

Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button