Local newsNews

Kom hengel vir Christus die naweek in Secunda

Hierdie is ’n kans om ’n gelukspakkie ook in te katrol.

Die Hengel vir Christus hengelkompetisie is om die draai.

Dié kompetisie word op 14 Mei by Trichardtsfontein Dam by Secunda gehou.

Inskrywings is R150 per persoon en daar is drie kategorieë ‒ seniors, dames en juniors.

Daar gaan baie geluktrekkings deur die dag wees en daar is ’n gelukspakkie ter waarde van R2 500 ook op die spel. Kaartjies vir die gelukspakkie is slegs R50.

Die kompetisie begin om 07:00 en eindig 15:00.

Vir meer inligting skakel Casper Potgieter by 063 299 6166.

Deel jou nuuswenke met ons via:

Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button