Local newsNews

Perdrypret hou jong klomp besig

Die kinders het die dag saam die perde geniet

Altesaam 35 opgewonde ruitertjies het Vryheidsdag baie geniet.

Hulle het Woensdag, 27 April by Caramia Speranza aan die familie-pretdag deelgeneem.

Me. Anita Terblanche van die ryskool het gesê dit was ’n groot opkoms en sy is bly dat die kinders die dag saam met haar en die perde kon spandeer.

Meer fotos: 

 

Deel jou nuuswenke met ons via:

Telefoon: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

Instagram,

Twitter

Witbank News App

Facebook page

Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button