Local newsNews

Kraggies hou fees en hulle is opsoek na die Worsbraai-koning

Kraggies se fees gaan een vir die boeke wees

Laerskool Kragbron is baie bedrywig met die reëlings vir hulle fees wat binnekort gehou gaan word.

Dié skool is op soek na die Worsbraai-koning.

“Worsbraai bly nou maar lekker. Die wors wat jy braai moet ook net van die beste wees. Ons is op soek na die Worsbraai-koning,” het mnr. Gerhard Smit hoof van Laerskool Kragbron gesê.

 

Op die spyskaart vir die fees wat vir 27 Mei beplan word is ’n kaskarwedren, babaskou, Mnr. en Mej. Kragbron en daar gaan gepoog word om wêreldrekords te verbeter, die Worsbraai-koning gaan gekroon word en dan is daar ’n stoeigeveg waaroor daar baie opgewondenheid heers.

Wat is ’n fees nou sonder ’n kleur-oorlog, fliekaand, vlaggie ‘drop’, massa-akrobate, tombola en potjies wat se geure tot die feestelikheid bydrae.

As jy meer inligting wil hê, kan jy vir Jhay Botha skakel by 083 655 1211.

Lees meer 

https://www.citizen.co.za/witbank-news/192952/baby-competition-entries-draw-to-a-close/?fbclid=IwAR3XhfiFbYYRwVroC_h_5MARwuZrklLQVtUk9Z9P7pLHpQh93MwRgP6BdMU

https://www.citizen.co.za/witbank-news/183205/12-year-old-minienhle-the-queen-of-emalahleni/?fbclid=IwAR0Z0OM1FPHNLlpjmrwPTYDzMx70XVYWnXCQKfvLNdTVDmq3N1HHGSQ-ZhU

https://www.citizen.co.za/witbank-news/188235/alla-kragtie-maar-die-atlete-het-n-huppel-in-hul-stappie/?fbclid=IwAR2PHkCNkB4VByFrEI5ozpGGSisWX27o6vSgN6kAjOs4gZBPs1uUiRZNYX4

Deel jou nuuswenke met ons via:

Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

 

 

 

Back to top button