Local newsNews

Ettiene ‘verf’ die mooiste prentjies met sy kamera in die hand

“Ek maak nog altyd tyd vir my fotografie, want dit is waar ek kan ontspan en myself verloor in my kuns.”

Die plaaslike fotograaf, Ettiene Outram se passie vir fotografie is aansteeklik.

Hy het gesê aspirant fotograwe moet pasop om hul passie te onderdruk met reëls en moets en moenies. “Dit het my teruggehou tot ek besef het dat reëls is goed, maar nie alles nie. Dit onderdruk jou kreatiewe denke. Al sê iemand vir jou nee, dit werk nie so nie, probeer wat jy wil in elk geval, dit bring jou na die volgende idee wat boustene is op jou passie. Ontwikkel jouself en hoe jy van iets hou.”

Hy is ’n voorstander van kamerategnologie en sê elke fotograaf moet sy eie persoonlikheid in hul foto’s ontwikkel.

Lees die volle berig in dié week se uitgawe van WITBANK NUUS.

Deel jou nuusbrokkies met ons – Telefoon: 013 656 2490, WhatsApp: 060 866 8682 of Epos: info@witbanknews.co.za

Volg ons ook op dié sosiale media platforms: InstagramTwitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button