HGH rol moue op

Leerders van HGH skenk bloed en red talle lewens.

Leerders en personeel van Hoërskool Generaal Hertzog het hulle moue opgerol en die kosbaarste geskenk gegee.

Ntokozo Hlabangwane het die geskenk van die lewe gegee.

Dié skool het Maandag, 7 Februarie 70 eenhede bloed geskenk.

Me. Charmain Steyn.

Die skool se bemarker, me. Monica Fourie het die volgende interessante feite oor bloedskenk gedeel:

“Wanneer jy bloed skenk, word slegs 480 ml bloed geneem en dit is baie maklik vir  ’n normale persoon se liggaam om te vervang. Bloed uit die O-groep is altyd in aanvraag, want dit kan aan enige pasiënt gegee word in ’n noodgeval. Een uit drie mense behoort tot hierdie groep.”

Sy het ook genoem dat mensbloed uit 78% water bestaan en ’n gesonde persoon kan gemiddeld 330 keer in hul leeftyd bloed skenk.

Lees meer:

HGH learners ready to spread their wings

Oefen maak HGH tennisspelers volmaak

HGH vat sosiale media planke toe

Deel jou opinie met ons op:

WhatsApp: 060 866 8682

Email: info@witbanknews.co.za

Of op ons sosiale platforms

Instagram 

Twitter 

Witbank News App 

Facebook page 

Witbank News Breaking

Exit mobile version