ATKV hou takvergadering

Moet nie die ATKV se takvergadering môre misloop nie.

Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) Witbank se takvergadering vind môre plaas.

Dié vergadering word beplan vir Vrydag, 28 Januarie om 18:00 by die NG Kerk Klipfontein Koffiekamer.

Vir meer inligting kontak mnr. Leon Viviers, voorsitter van die tak: 082 894 5755.

Deel jou nuuswenke met ons via: 

Telefoon: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

Instagram,

Twitter

Witbank News App

Facebook page

Witbank News Breaking

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version