Die Hoër Tegniese Skool se atlete het tydens hul interhuis gewys watter talent net wag om ontgin te word.
Atlete het Vrydag, 14 Januarie aan al die baan- en velditems deelgeneem en die wenner van die dag was die uitstekende spangees wat geheers het.
Kry gerus jou WITBANK NUUS dié week om te sien wie die uitblinkers was.
HIER IS HTS SE ATLETE IN AKSIE
Deel jou nuuswenke met ons
Telefoon: 013 656 2490
WhatsApp: 060 866 8682
Epos: info@witbanknews.co.za
Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.