Local newsNews

Bestuurslede vir Witbank Vroue Landbou Unie

Die dames het op 6 Januarie byeengekom waartydens die die nuwe bestuurslede bekendgemaak is

Die eerste vergadering van die Vroue Landbou-unie se Witbank-tak het reeds plaasgevind.

Die dames het op 6 Januarie byeengekom waartydens die die nuwe bestuurslede bekendgemaak is.

Hulle is Martie Vermelen (vise-voorsitter en tesourier), Zelda Currie (skakelbeampte), Phyllis Scruton (beoordelaar-sameroeper), Lida Posthumus (voorsitter), Ria van Rooyen (addisionele lid) en Anette Steyn (sekretaresse).

Deel jou nuuswenke met ons via:

 

Telefoon: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Epos: info@witbanknews.co.za

 

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

 

Instagram,

Twitter

Witbank News App

Facebook page

Back to top button