Nuwe VLU-lede verwelkom by Witbank-tak

Die eerste vergadering het op Donderdag 6 Januarie plaasgevind.

Die Witbank-tak van die Vroue Landbou-unie het die jaar begin met twee nuwe lede.

Die eerste vergadering het op Donderdag 6 Januarie plaasgevind.

Bianca Lundie en Dirkie Muller is die nuwe lede wat verwelkom is tydens die vergadering.

“Baie welkom by ons, ons gaan baie lekker saamwerk,” het Lida Posthumus die voorsitter van die tak gesê.

Share your news tips via: Telephone: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Email: wtbnews@mweb.co.za

Or follow us on WITBANK NEWS platforms: InstagramTwitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

Exit mobile version