Local newsNews

[OPVOLG] Witbankdam-pad ongeluk: Polisie soek ooggetuies

A/o Susan Holtzhausen is opsoek na die twee motoriste wat die ongeluk gesien gebeur het.

Ooggetuies van die Witbankdam-pad ongeluk wat op Oujaarsaand gebeur het, word gevra om met die polisie kontak te maak.

A/o Susan Holtzhausen is op soek na die twee motoriste wat die ongeluk sien gebeur het.
Sy kan op 013 655 5102 gebel word.

Twee jongmense is in dié ongeluk dood wat skuins voor middernag gebeur het.

Die bestuurder van ’n bakkie het na bewering ’n u-draai gemaak en die kar waarin die jongmense was het met die bakkie gebots.

Vorige berigte 

Ongeluk eis een

Witbankdam-pad ongeluk – jong man sterf


Share your news tips via: Telephone: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Email: wtbnews@mweb.co.za

Or follow us on WITBANK NEWS platforms: InstagramTwitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button