Local newsNews

Smaakvolle markdag vir markgangers

Die hoogtepunt was die Chef wat heerlike disse voorberei het vir markgangers.

Seker nog een van dié lekkerste markdae wat daar was…

Dit is die eerste gedagte en woorde wat deur die organiseerder, Linda Wallace se kop gemaal het na die naweek se groot makietie en fondsinsameling vir die sewejarige Quade Smith wat met Duchenne-spierdistrofie sukkel.

Dodo, die sanger wat tydens die fondsinsameling die mense vermaak het.

Die hoogtepunt was natuurlik Chef Herman Cloete, wat heerlike disse voorberei het vir markgangers.

Sandra Breedt, en die pasgebore pop wat ’n prys van die veiling was.

“Ons kon as gevolg van die weer nie die veiling afhandel nie, maar glo ons het goed gedoen met die bewusmaking. Die veiling pryse sal aanlyn geplaas word en sal die aanlyn veiling nog vir ’n week loop. Ons is so dankbaar vir ons gemeenskap van eMalahleni se ondersteuning,” het sy ten slotte gesê.

Lees Meer:

https://www.citizen.co.za/witbank-news/180505/boeremark-maak-inwoners-nostalgies/

https://www.citizen.co.za/witbank-news/173634/prettige-tyd-by-rafiki-boeremark/

Share your news tips via: Telephone: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Email: wtbnews@mweb.co.za

Or follow us on WITBANK NEWS platforms: InstagramTwitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

Check Also
Close
Back to top button