Bekende besigheidsvrou van Kriel oorlede

Inwoners van die Hoëveldse dorpie is in skok na die nuus ontvang is dat me. Ina Howard vanoggend oorlede is.

Kriel-inwoners is geskok na die skielike dood van me. Ina Howard.

Die plaaslike besigheidsvrou het gisteraand vir haar dogter, me. Zunaid Janse van Rensburg  gesê sy het ’n pyn in haar bors.

Nadat Howard nie haar selfoon geantwoord het nie, het haar skoonseun na haar huis gegaan waar hy haar gevind het.

Die oorsaak van Howard se dood is nog onbekend.

Die familie vra dat hulle privaatheid gerespekteer word.

Deel jou nuuswenke met ons Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: wtbnews@mweb.co.za
Of volg ons op sosiale media InstagramTwitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version