Besluit en gaan oor tot aksie
Die gasspreker was ds. Daniel de Kock wat gesê het as jy ’n besluit neem, moet jy ook oorgaan in aksie
Vroue moet daar wees vir mekaar.
Hulle bemoedigende woorde en tydjie afknyp vir ’n bietjie luister en raadgee moet wees soos ’n jasmyn wat ’n heerlike geur versprei en mens onbewustelik nader te laat staan om die hemelse reuk in te asem.
Dames het Saterdag, 6 November ’n heerlike damesoggend by Laerskool Krielpark bygewoon.
Die damesoggend was voorafgegaan deur ’n manne-aand op Vrydagaand, 5 November.
Die gasspreker was ds. Daniel de Kock wat gesê het as jy ’n besluit neem, moet jy ook oorgaan in aksie.
Ds. De Kock het die naweek afgesluit met ’n motiveringspraatjie tydens die skool se personeel se jaareindfunksie.
Deel jou nuuswenke met ons via: Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: wtbnews@mweb.co.za
Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms: Instagram, Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking