Liz Mering is iemand wat jy net op die verhoog moet sien.
Met haar kwinkslae en pittige sêgoed het sy 50 jaar se onthou-oomblikke Vrydag 29 Oktober gedeel.
Liz het vertel van wat agter die skerms aangaan, staaltjies gedeel van wanneer die gordyn sak en die gehoor laat skaterlag met stukkies goue oomblikke van gister.
Deel jou nuus met ons: Telephone: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Email: wtbnews@mweb.co.za
Volg ons op die volgende platfoms: Instagram, Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking