Local newsNews

Lag saam met Liz is die beste medisyne vir die siel

Goeie wyn en uitstekende geselskap saam met Liz was die hoogtepunt van die week.

Liz Mering is iemand wat jy net op die verhoog moet sien.

Met haar kwinkslae en pittige sêgoed het sy 50 jaar se onthou-oomblikke Vrydag 29 Oktober gedeel.

Liz het vertel van wat agter die skerms aangaan, staaltjies gedeel van wanneer die gordyn sak en die gehoor laat skaterlag met stukkies goue oomblikke van gister.

Mee. Leatitia Fouché, Lizz Meiring en Judith Hichens.

Deel jou nuus met ons: Telephone: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Email: wtbnews@mweb.co.za

Volg ons op die volgende platfoms: InstagramTwitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

Back to top button