Local newsNews

Kalorieë brand vir Kyla

Organiseerders sê dankie na Kyla de Kock se suksesvolle fondsinsameling.

Vriendskap stap nie meters nie, ware vriendskap stap kilometers ver in mekaar se skoene.

Dit was wat Cherise Smit in gedagte gehad het toe haar vriendin, Kyla de Kock met aggressiewe kanker gediagnoseer is.

Cherise het Saterdag, 30 Oktober ’n fiksheid-uitdaging aangebied saam met ander fiksheidsinstrukteurs onder die vlerke van Meta Maniacs.

“Ons het altesaam R35 000 vir Kyla ingesamel,” het Cherise vertel.

Kyla het reeds ’n dubbel mastektomie ondergaan en met haar eerste chemoterapie begin.

Deel jou nuusbrokkies met ons: Telephone: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Email: wtbnews@mweb.co.za

Volg ons op die volgende platforms: InstagramTwitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

 

 

 

 

Back to top button