‘Eendag as ons groot is’

Die Kraggies leerders het dit beslis terdeë geniet.

Die leerders van Laerskool Kragbron streef ambisie na en daarom het die skool dit goedgedink om leerders te laat uitleef wat hul eendag wil word.

Op 3 September het Witbank SAPD kom kuier vir die leerders wat geklee was in verskeie uitrustings in die beroepe wat hul eendag wil word.

Gedurende die week het ander instansies ook gaan inloer, onder andere ‘CSC Tactical’ en ‘Legacy’ Ambulansdienste.

Die Kraggies leerders het dit beslis terdeë geniet.

Deel jou nuuswenke met ons via: Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: wtbnews@mweb.co.za

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms: Instagram Twitter Witbank News toep Facebook page Witbank News Breaking

Exit mobile version