Kampvegter teen aborsie kom praat by kerk

Aborsie, moord of nie, dit bly ’n uiters komplekse vraagstuk.

Die Volle Evangelie Kerk Witbank nooi belangstellendes uit na ’n oggend met ’n spesiale gas.

Kom luister saam na Natalie Hayes, ’n pastorale berader, motiveringspreker en kampvegter teen aborsie op Saterdag, 2 Oktober om 10:00 by die kerk, geleë op die hoek van Plumer- en Churchillstraat.

Uit persoonlike ondervinding en keuses wat Natalie in haar lewe gemaak het, is sy ’n kampvegter vir kinders en vrouens wat mishandel word.

Kaartjies is beskikbaar teen R150 per persoon (ete ingesluit).

Vir meer inligting of navrae, skakel Amelia: 083 266 8444.

Deel jou nuuswenke met ons via: 

Telefoon: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Epos: wtbnews@mweb.co.za

Of volg ons op: Instagram Twitter Witbank News toep Facebook page Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version