Local newsNews

’n Man is in hegtenis geneem nadat hy twee mens raakgery het

’n Vrou (24) moes inderhaas na Life Cosmos Hospitaal geneem word

’n Man is gisteraand in hegtenis geneem nadat hy twee mense buite ’n bekende kuierplek raakgery het.

Die voorval het op 17 September na afloop van ’n onderonsie in die kuierplek gebeur.

’n Vrou (24) moes inderhaas na Life Cosmos Hospitaal geneem word nadat die man haar volgens ooggetuies raakgery het toe hy die man met wie hy die onderonsie gehad het glo met sy bakkie raakgery het.

Lees volgende week die volledige berig in WITBANK NUUS.

Deel jou nuuswenke met ons via: 

Telefoon: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Epos: wtbnews@mweb.co.za

Of volg ons op: Instagram Twitter Witbank News toep Facebook page Witbank News Breaking  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button