Motorfietsryer ernstig beseer in ongeluk op OR Tambo-draai

’n Jong motorfietsryer is vanoggend ernstig beseer in ’n ongeluk.

’n Jong motorfietsryer is vanoggend ernstig beseer in ’n ongeluk.

Die botsing tussen die motorfiets en ’n GWM Haval het Saterdag, 26 Junie op die bekende OR Tamboweg-draai gebeur.

Die motorfietsryer is deur Langamed Ambulansdienste na die hospital vervoer.

Hy het heveelvuldige beserings, insluitend ernstige hoofbeserings opgedoen. Sy regter knie is ook ernstig beseer.

Die bestuurder van die rooi Haval is nie beseer nie.

Lees meer in die volgende uitgawe van WITBANK NUUS.

Deel jou nuuswenke met ons via:

Telephone: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Email: wtbnews@mweb.co.za

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

     Instagram

     Twitter

    Witbank News App

     Facebook page

     Witbank News Breaking

 

Exit mobile version