Local newsNews

Ambulansdienste onderweg na noodgeval in ongeluk betrokke

Al drie die insittendes in die ambulans is ernstig beseer en na eMalahleni Privaat Hospitaal (ePH) geneem.

Paramedici wat Saterdagmiddag onderweg was na ’n noodgeval was oppad daarheen in ’n ongeluk betrokke.

Die ongeluk, waarin twee paramedikuste en ’n vrywilliger betrokke was, het op die Verenapad gebeur.

Al drie die insittendes in die ambulans is ernstig beseer en na eMalahleni Privaat Hospitaal (ePH) geneem.

Dit is op hierdie stadium nog onseker hoe die ongeluk gebeur het.

Daar is tans nog nie baie inligting beskikbaar nie, maar WITBANK NUUS sal lesers op hoogte hou soos wat meer inligting ontvang word.

Deel jou nuuswenke met ons via:

Telephone: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Email: wtbnews@mweb.co.za

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

     Instagram

     Twitter

    Witbank News App

     Facebook page

     Witbank News Breaking

Check Also
Close
Back to top button