Local newsNews

HTS sluit deure tot volgende Maandag

Klasse sal Maandag 21 Junie hervat word.

Die Hoër Tegniese Skool is toe tot volgende week.

Die LUR van Onderwys, mnr. Bonakele Majuba het gesê hy is baie ontsteld oor die gebeure by die skool vanoggend.

Majuba het gesê klasse sal eers Maandag 21 Junie hervat word.

Volgens inligting ontvang sal  ’n  vergadering Donderdag, 17 Junie deur die departement by die skool  gehou word. ’n Groep afgevaardigdes van betrokke  partye is aangestel om ook die vergadering by te woon.

Ouers van die leerders wat betrokke was by die geveg wat tot die ontwrigting by die skool gelei het, gaan na  wat verneem word môre ook met die departement vergader.

Die departement sal later aanbevelings maak oor hoe die beweringe van rassisme hanteer moet word.

Lees meer

https://www.citizen.co.za/witbank-news/175639/vuiste-klap-by-plaaslike-hoerskool

Deel jou nuuswenke met ons

Telephone: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Email: wtbnews@mweb.co.za

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

     Instagram

     Twitter

    Witbank News App

     Facebook page

     Witbank News Breaking

Back to top button