Nóg ʼn groot projek wat die Vroue Landbou-unie Carpe Diem Streek aangepak het om komberse te maak vir die honde en katte van die Witbank Dierebeskermingsvereniging.
Op Woensdag, 26 Mei het ’n paar dames van die Carpe Diem Streek by die Witbank DBV aangekom met sakke en sakke vol komberse wat spesiaal gemaak is om die diere van die DBV lekker warm te hou dié winter.
Deel jou nuuswenke met ons via:
- Telephone: 013 656 2490
- WhatsApp: 060 866 8682
- Email: wtbnews@mweb.co.za
Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms: