Local newsNews

Diewe het die ‘wiel’ aan die rol terwyl inwoners moet ‘klippe’ kou aan skade

Wat is in dit vir diewe wat voertuig bande steel?

Nog ’n jaar beteken nog seisoene, seisoene van verskeie misdaad soos diewe van een na die ander misdaad modus operandi beweeg.

Alhoewel WITBANK NUUS keer op keer berig lewer oor dié soort misdaad, gebeur dit steeds in eMalahleni, maar neem deesdae met ’n reuse spoed toe.  Die nuutste modus operandi  het nou begin kop wys met die steel van voertuigbande.

Op 22 Maart het nog ’n inwoner na die sosiale platform gewend oor die voorval waar al vier wiele van hul Toyota oornag gesteel is. Die boewe het so ewe die plaveisel uitgekap om die voertuig  mee te stut.

Lees die volledige berig in die week se uitgawe van WITBANK NUUS

Vorige artikels:

https://www.citizen.co.za/witbank-news/20649/truck-tyres-stolen-yard/

Deel jou nuuswenke met ons via:

Telefoon: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Epos: wtbnews@mweb.co.za

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

Instagram

Twitter

Witbank News toep

Facebook page

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button