Local newsNews

Moenie die uitverkoping mis nie

Ons Winkel hou ’n 50% uitverkoping op al hulle somersklere.

Ons Winkel hou ’n 50% uitverkoping op al hulle somersklere.

Die uitverkoping hou tot Saterdag 13 Maart aan.

“Hier is die pragtigste klere vir vroue, mans en kinders,” het me. Anelie Nel van Ons Winkel gesê.

Solidariteit Helpende Hand se Ons Winkel is geleë in die Wersea Gebou, Jeanettestraat Witbank (tussen Fruit & Veg en Cashbuild).

 

Deel jou nuuswenke met ons via:

 

Telefoon: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Epos: wtbnews@mweb.co.za

 

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

Instagram

Twitter

Witbank News toep

Facebook page

Witbank News Breaking

Back to top button