Local newsNewsUpdate

WATCH: Laaigraaf wat genl. Hertzog se graf oopgrawe in Verena gekry

Mnr. Basie Hertzog, jongste kleinkind van genl. Hertzog, het gesê hulle het nog geen aanduiding wat die motief vir die grafskending is nie.

Die laaigraaf wat gebruik was om Generaal James Barry Munnik Hertzog, beter bekend as Barry, oop te grou is gevind.

Die polisie het Maandag 16 Maart op die laaigraaf beslag gelê in Verena. Die man wat die laaigraf bestuur het, word ook ondervra.

Mnr. Basie Hertzog, jongste kleinkind van genl. Hertzog, het gesê hulle het nog geen aanduiding wat die motief vir die grafskending is nie.

“Die bure in die omgewing het Saterdag onbekende mans by die familie-kerkhof gewaar. Ek het besluit om Sondag self ondersoek in te stel en op die graf afgekom wat oopgegrawe is,” het mnr. Basie Hertzog, jongste kleinkind van genl. Hertzog gesê.

Genl. Hertzog se graf op familieplaas oopgegrawe

Check Also
Close
Back to top button