Sing in Harmonie

Die kykers van hierdie gewilde TV-program gaan ook weer die geleentheid kry om hul gunsteling koor te ondersteun deur te stem

Op Saterdag, 12 Oktober 2019, neem HTS Witbank se bobaaskoor, Toccata Vocce, aan die Sing in Harmonie finaal te Gold Reef City deel.

HTS Witbank is baie opgewonde en sien met groot verwagting uit na die groot oomblik.

Die kykers van hierdie gewilde TV-program gaan ook weer die geleentheid kry om hul gunsteling koor te ondersteun deur te stem.

Die stemlyn open op Saterdag, 12 Oktober, om 17:30 en SMS’se kos R3.00 elk.

Stem asseblief vir HTS Witbank se koor deur 101 na 47620 te stuur.

Daar is geen beperking aan die hoeveelheid SMS’se wat u kan stuur nie.

Ons weet sommer die bloues se koor gaan die harte van Suid-Afrika steel!

#gaanvirgoud

#singinharmonie #kykerskeuse #stem #101

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version