Local newsNews

Vroue kry ’n platform

Die Gemeenskapshart omgeeprojek vir vroue in eMalahleni wat deur Solidariteit Helpende Hand, Mpumalanga Streek, in samewerking met verskeie vennote en Neo Doxa

Vroue het die afgelope naweek die kans gehad om hul swaarkry te deel.

Die Gemeenskapshart omgeeprojek vir vroue in eMalahleni wat deur Solidariteit Helpende Hand, Mpumalanga Streek, in samewerking met verskeie vennote en Neo Doxa beplan is, is Saterdag 13 Junie geloods.

“Saterdag was die eerste van ’n reeks van projekte waarin ons samesyn, opbouing, droom en omgee vir ons vroue wat swaarkry in die gemeenskap, kon deel,” het me. Annemarie van Heerden, voorsitter van Solidariteit Helpende Hand Mpumalanga and KwaZulu-Natal Noord-streek gesê.

Me. Van Heerden bedank almal wat deel gehad het in die oggend se sukses.

Back to top button