CrimeNews

OPVOLG- Nog ’n verdagte is gearresteer

Die verdagtes het vanoggend in die Kriel Landdroshof verskyn

Nog ’n verdagte is gearresteer na die moord op Johan Fourie in Ga-Nala.

Fourie is op 1 Mei by ’n geriefswinkel doodgesteek.

Die verdagtes het vanoggend in die Kriel Landdroshof verskyn.

Sy ouers, mnr. Chris en me. Santie Radley het in ’n eksklusiewe onderhoud met WITBANK NUUS die gebeure van daardie noodlottige aand gedeel.

Lees die volle berig in die volgende uitgawe wat Donderdag 9 Mei beskikbaar sal wees.

Lees:  Man in Ga-Nala doodgesteek https://www.citizen.co.za/witbank-news/127813/man-ga-nala-doodgesteek/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button