Local newsNews

Kom koop boereworsrolle en pannekoek môre

Die worsrolle is R20 elk en pannekoeke R4 elk

Môre hoef jy nie voor die kospotte te staan nie.

Kom kuier Saterdag 4 Mei by Ons Winkel in die Wersea Gebou (agter Fruit & Veg) waar watertandlekker worsbroodjies en heerlike pannekoeke gebak gaan word.

Die worsrolle is R20 elk en pannekoeke R4 elk.

Koffie en tee sal ook beskikbaar wees teen R5 ’n koppie of Cappuccino teen R10 ’n koppie.

As jy voor die tyd ’n bestelling wil plaas skakel gerus vir Sonja: 072 176 6264.

#OnsWinkel
#SolidariteitHelpendeHandWitbank
#SolidariteitHelpendeHandMpumalanga

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button