GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

Patties matrieks spog met hul bestes

Hoërskool Patriot se matrieks het van vroegmiddag bymekaar gekom om ’n gesellige dag te geniet.

Hoërskool Patriot se matrieks het van vroegmiddag bymekaar gekom om ’n gesellige dag te geniet.


Mbalenhle Mdluli.


Andru van Niekerk en Kayla Robbertse.

Op Vrydag, 3 Augustus, het hulle hul matriekafskeid by Mystical Mansions gehou en net die deftigste rokke en aandpakke was te sien.


Nicole Vorster, Irene van Rensburg en Lylani de Coning.


Thapelo Sindane and Tracy Mdluli.

Die dag het groot opwinding opgelewer en dit was beslis ’n spoggerige geleentheid.

Back to top button