Kinders van dwelms

Dwelmgebruikers is vroeër vanjaar uit ’n leë gebou verwyder wat diè verslaafdes hul lêplek gemaak het

In ’n vorige berig wat in die WITBANK NUUS verskyn het, het die klem geval op hawelose mense wat geld vra vir ‘kos’.

Dwelmgebruikers is vroeër vanjaar uit ’n leë gebou verwyder wat diè verslaafdes hul lêplek gemaak het. Hulle was bekende gesigte in Mandelastraat.


Dwelms wat op Dinsdag 4 Junie gevind is.

LEES OOK

Boemelaars snuif en spuit jou geld uit

20-jarige gearresteer vir Khat

Op Dinsdag 4 Julie is hulle weer uit dieselfde gebou verwyder as voorheen, waar daar, onder andere hope spuitnaalde, geld, kondome en meer gevind is.


Dwelms wat op Dinsdag 4 Junie gevind is.

“Dit is skrikwekkend om te sien hoe die mense op straat, hul dwelmverslawing met JOU geld ondersteun,” het Maureen Scheepers, operasie koördineerder van die SACCW gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version