Plaaswerker menige skietwonde opgedoen

’n Plaaswerker is in ’n kritieke toestand in ’n Pretoriase hospitaal nadat hy talle skietwonde opgedoen het.

’n Plaaswerker is in ’n kritieke toestand in ’n Pretoriase hospitaal nadat hy talle skietwonde opgedoen het.

Die insident het kort na 18:00 op Donderdag 22 Februarie plaasgevind. Die betrokke boer het gesê dat die insident plaasgevind het kort na beeste van sy plaas gesteel is.

LEES OOK

Paartjie op plaas aangerand

77-jarige op plaas aangeval

Nog ’n insident het op Dinsdag 20 Februarie op ’n plot op die R555 plaasgevind. Hier is ’n werker ook gewond.


Een van die verdagtes wat in die skietvoorval doodgeskiet is op Donderdag 22 Februarie (Foto: SACCW).

Lees die volle artikel in die volgende uitgawe van WITBANK NUUS van Vrydag 2 Maart.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version