Oujaar kuier lei na verkragting

Daar is beweer dat sy en haar vriendin ’n paar drankies wou gaan drink by ’n sjebeen, geleë in Old Coronation.

Die viering van die oujaar het vir ’n inwoner gelei na trane na sy glo verkrag is.

Op 31 Desember terwyl almal regmaak om 2018 in te loop met ’n feesviering het dit net seer vir Joyce* agtergelaat.

Daar is beweer dat sy en haar vriendin ’n paar drankies wou gaan drink by ’n sjebeen, geleë in Old Coronation.

Na ’n rukkie van geselligheid het twee mans wat bekend was aan die slagoffer se vriendin na hulle tafel gekom en hulle oorgenooi na ’n ander kuierplek.

Hulle het daar ingestem en saam die ‘vriende’ vertrek, op pad daarheen het een van die mans glo vir Joyce gesê hy hou baie van haar.

Lees die volle artikel in die week se WITBANK NUUS.

LEES OOK:

Rapist denied bail in Ga-Nala

Police concerned about the number of rape cases reported

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version