Gewapende roof by laerskool

’n Gewapende roof het by ’n laerskool plaasgevind in verlede week.

’n Gewapende roof het by ’n laerskool plaasgevind in verlede week.

Op Vrydag 4 Augustus het die finansiële bestuurder by die skool ingestap toe sy oorrompel was deur ’n verdagte man.

Die sekuriteitsbeampte, mnr. Dennis Mthembu het gesê dat die skool se sekuriteitsbeampte en die bestuurder met ’n vuurwapen aangehou is en haar handsak en juwele is gesteel.

“Geen geld is in die voorval gesteel nie. Daar is ook niemand beseer nie,” het Mthembu gesê.

“Ons het niks oor die voorval te sê nie,” het die onderhoof gesê.

’n Saak van gewapende roof is by die polisiestasie geopen en word tans ondersoek

Die skool was nie teen druktyd beskikbaar vir kommentaar nie.

LEES OOK

Saak teen leerders word verder ondersoek

Beroof van kontant en selfoon

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version