HGH klop Piet se kinders

Hertzog gee alle eer aan hul blitsige agterlyn wat deur Piet Potgieter se verdediging gebreek het.

Hoërskool Generaal Hertzog se terrein het gewemel met trots die afgelope naweek.

Op Saterdag 11 Maart het HGH vir Hoërskool Piet Potgieter 29-11 gewen.

WJ Botha takel vir een van Hoërskool Piet Potgieter se spelers.

Hertzog gee alle eer aan hul blitsige agterlyn wat deur Piet Potgieter se verdediging gebreek het.

WJ Botha, wat aangewys is as speler van die wedstryd, het gesorg dat die agterlyn genoeg ondersteuning ontvang het om hul goed van hul taak te kwyt.

Ruan Scheepers hardloop in om Julian Claassen te ondersteun.
Exit mobile version