CrimeNews

Diervleis lei tot arrestasie

Twee mans is in hegtenis geneem na polisie vermeende gesteelde goedere in hul besit gekry het.

Twee mans is in hegtenis geneem na polisie vermeende gesteelde goedere in hul besit gekry het.

Op Dinsdag, 21 Maart het polisie patrolleer en ’n wit Toyota bakkie gesien. Hulle het die voertuig gestop en deursoek en glo stukkies vleis daarin gevind. Die twee mans is gevra waar hul die vleis gekry het en hulle het aan polisie gesê dat hulle dit in Ogies gekry het.

Die dokumentasie om dit te vervoer is in KwaGuqa, Uitbreiding 10. Die verdagtes het saam die polisie na hierdie adres gegaan, maar geen papierwerk kon aan die polisie gegee word nie, en dit het gelei na hul arrestasie.

Die saak word verder ondersoek deur Witbank Polisie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button