NewsSchool sportSchoolsSport

HTS sport blink uit!

HTS het presteer op die rugby, hokkie en netbal velde

HTS doen goed teen Randburg

Hoër Tegnies Skool het rugby gespeel teen Randburg Hoërskool die afgelope naweek.


Damian Pitout (HTS tweede span) in aksie teen Randburg Hoërskool. (foto verskaf)

Op Saterdag 11 Maart het HTS se rugby spanne teen Randburg gespeel in die Puk Liga.
HTS het goeie resultate behaal: o.14A (0-22), o.14B (15-15), o.15A (5-38), o.15B (31-14), o.16A (0-64), o.16B (24-22), derde span (26-7), tweede span (36-17), en eerstes (23-23).

HTS hokkie begin Puk reeks met oorweldigende oorwinning

Hoër Tegnies Skool het die afgelope naweek die PUK reeks met oorweldigende oorwinnings afgeskop teenoor Randburg Hoërskool, die seisoen beloof om een hoogte punt na die ander te bereik.


Anke Kaphengst, een van HTS se o.16A dogters. (foto verskaf)

HTS Witbank is baie trots op al hulle hokkie spanne.
Dogters hokkie: o.14A (6-0), o.14B (3-1), o15A (10-0), o.15B (2-1), o.16A (9-2), tweedes (7-0), eerstes (10-0);
Seuns hokkie: o.16 (10-0), eerste (6-0).

HTS vier fees na uitmuntende spel

Hoër Tegnies Skool se netbal spanne se doel gemiddeld teen Randburg Hoërskool was o.16A (21-7) en o.17A (30-5).


Renee Penniston mik mooi. (foto verskaf)

Die ander spanne het naelskraap verloor, maar is gereed vir die volgende wedstryde in die PUK reeks.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button