NewsSchool sportSchoolsSport

HTS netbal skitter

Die o.15A netbal span stap weg met die silwer medalje wat hulle toelaat tot die Nasionale Suid-Afrikaanse o.15 netbal kampioenskappe tydens die Oktober vakansie in Johannesburg.

Tydens die afgelope Mpumalanga Netbal Kampioenskappe te Witrivier het Hoër Tegnies Skool Witbank weer in die voorste spanne van die provinsie hulself geposisioneer.

Die o.15A netbal span stap weg met die silwer medalje wat hulle toelaat tot die Nasionale Suid-Afrikaanse o.15 netbal kampioenskappe tydens die Oktober vakansie in Johannesburg. Hulle top afrigters is Francis Pieters en Yolandé Jansen.

at243picrs (Web)
Hoër Tegniese Skool se o.15 span gaan deelneem in die nasionale kampioenskappe in Oktober. Die span is (van links, agter) Francis Pieters (afrigter), Sanele Motau, Nenelle Joubert, verteenwoordiger van Motsepe Foundation, Melanie Taylor, Yolandé Jansen (afrigter), Ikgopoleng Mokgatlhe (voor) Noluthando Maseko, Suné Horn, Karabo Mashiloane, en Gracious Masilela.

Die eerste netbalspan het vierde geëindig na ‘n strawwe wedstryd met Ermelo. Die eerste netbalspan se spangees is besonders en kon weer die naweek opgemerk word. Die eerstespan se afrigters is Magdeleen Dupper en Cara Gleaser baie dankie vir julle toegewyde werk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button