Tot weersiens Francois

Die begrafnis van Francois Clarence het vandag Maandag, 23 Maart om 13:00 uit die NG Panorama Kerk plaas gevind.

Die gemeenskap van eMalahleni word gevra om die Clarence-gesin in hulle gebede te onthou gedurende hierdie moeilike tyd.

’n Weerligstraal het Francois verlede week noodlottig getref op die A-rugbyveld van die Hoër Tegniese Skool. Hy was deel van die eerste hokkiespan van HTS.

Francois se begrafnisdiens het vandag uit die NG Panorama Kerk plaas gevind.

Francois se begrafnisbrief op 23 Maart.

Leerlinge van WH De Klerk skool speel ‘n gedenkslied vir Francois terwyl familielede sy kis in die lykswa plaas:

Boodskappe van medelye wat ingestroom het op Facebook vir Francois se familie:

Exit mobile version