GalleriesLocal sportSportSports galleries

Sasol sit vir Ferro’s ore aan

Die eerste rondte van die Pumas se Superreeks is die naweek afgehandel met Sasol, wat Ferro’s se tweede span ’n loesing gegee het.

Die eerste rondte van die Pumas se Superreeks is die naweek afgehandel met Sasol, wat Ferro’s se tweede span ’n loesing gegee het.

Die wedstryd wou net nie vloei nie en die paramedici was besiger as die meeste spelers op die veld.
Sasol het as te ware op die doellyn uitgekamp en die wedstryd 40-14 gewen.

Die eerste span het hulle wedstryd in die laaste minuut beklink en 38-34 gewen.
Ferro’s kon gewen het, maar ’n taktiese inskop na ’n strafskop wat deur Sasol gemis is, het liederlik verkeerd geloop.

Toe Sasol die bal wat in die middeveld geland het, in die hande gekry het, het hulle laat loop en gaan druk.
Die tweede rondte van die reeks skop die komende naweek af.

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button