Oud-skoliere gesoek

Alle oud-skoliere en onderwysers van 1950 tot 1962 van die Hoër Tegniese- en-Handelskool Tom Naudé in Pieterburg word gesoek met die oog op ’n reünie.

Die reünie word beplan vir 22 Augustus in Centurion by Ridge Back Village.
Kontak Yvonne PienaarL 082 626 0320.

Exit mobile version