Search Results for: noot
-
Borskankermaand op hoë noot afgesluit
Meer as 500 deelnemers het aan die Bettie Bandana pretloop deelgeneem. Hierdie pretloop het baie harte geraak.
-
Patties vier goue jubileum op hoë noot
Baie geluk met jul halfeeu vieringe Hoërskool Patriot.
-
Lillibet sluit 2022 af op ’n hoë en suksesvolle noot
Lillibet Steyn, ’n plaaslike musikant en musiek juffrou, het vanjaar al die regte en suksesvolle klavier klawers geslaan toe sy…
-
Noot vir Noot vir Nico
Toe nou nie so ’n ernstige gesig soos gesien op televisie nie – Nico Scheepers lag maklik en lekker saam…
-
ATKV Witbank-tak vier seniors met sorg en vreugde
Die geleentheid is verryk deur die musikale talente van Etienne van Tonder, wie se optrede ’n vrolike atmosfeer geskep het.
-
Jong man sterf na tragiese Oukersaand-botsing
Dylan Weber het die stryd verloor en is vanoggend 04:00 oorlede.
-
eMalahleni se ‘boer’ slaan weer toe en swendel geld uit aftreeoord
Die berugte ‘plaasboer’ wat gereeld skape, varke en beeste vir liefdadigheid belowe, het weer toegeslaan. Dié keer is ’n aftreeoord…
-
Oud-Klippies juffrou tydens roerende roudiens gegroet
“Mamma het só dikwels vir ons vertel hoe lief sy is vir Jesus. Daarom glo ons dat sy reeds is…
-
Honde in Reynorif vergiftig – 5 van die honde was pitbulle
Dit is raadsaam om ’n noodhulptas met basiese noodhulpmiddels altyd byderhand te hê, veral vir gifbehandeling.
-
Binnelanders se kroegbestuurder kom inloer
Die bekende kroegman van Binnelanders, Louis Koster kom by die NG Kerk in Adelestraat kuier.
-
Blomme en bemoediging versier die lewe
Vriendskap en kennis deel by ’n streeksraad wat gemeenskappe verryk
-
Die krokodil wat sy lippe aflek vir lammertjies, veilig in Loskop losgelaat
Dié kalant het ’n lammer in die area gevang en lekker daaraan gesmul.











