Search Results for: musiek
-
Kerkbasaar en lekker musiek by Basileia-gemeente
Kerkbasaar het iets vir almal en boonop lekker musiek gehad.
-
Leerlingraad hou musiekpret vir ’n paar ‘note’
Leerlingraad van Laerskool Kragbron het die ore laat tuit met ’n prettige ‘Noot-vir-Noot’ fondsinsamelinprojek op 28 Oktober.
-
Singende haarkapster maak naam in die musiekwêreld
Marelize is reg om die musiekwêreld haar verhoog te maak.
-
Stap deur tyd saam Klippies se musiekblyspel
Laerskool Klipfontein het onlangs ’n musiekblyspel op die planke gebring.
-
Jan Blohm maak siels-musiek
Jan Blohm en Neil Nachtrein het die gaste in die teater deur ’n reis vol emosies van trane en lag…
-
ATKV Witbank-tak vier seniors met sorg en vreugde
Die geleentheid is verryk deur die musikale talente van Etienne van Tonder, wie se optrede ’n vrolike atmosfeer geskep het.
-
Danie Botha kuier by Sion-gemeente
Van die oomblik dat Danie op die verhoog gestap het, het die atmosfeer verander.
-
Trappieskerk se aandmark om die draai
Gee mamma die aand af, want aandete kan sommer by die mark gekoop word.
-
Germandt Geldenhuys kuier saam met die dames van eMalahleni
Die HTS-koor het ook die dames met goeie musiek aan die begin van die geleentheid vermaak.
-
HTS onnies skop skoene uit en ontspan
Ons kry net té min tyd om vir ons onnies te sê ‘julle is spesiaal’.
-
Binnelanders se kroegbestuurder kom inloer
Die bekende kroegman van Binnelanders, Louis Koster kom by die NG Kerk in Adelestraat kuier.
-
VLU se Witbank-tak vier verjaarsdag met samehorigheid en vreugde
'n Dag van dankbaarheid en trots vir taklede toe Vroue Landbou-unie se Witbank-tak kersies op hul verjaarsdagkoek uitblaas.











