Search Results for: VLU
-
VLU Nocturne-dames skitter met kreatiwiteit en gasvryheid
Lede het basiese items uit ’n kartonhouer gebruik om ’n romantiese en elegante tafel te dek.
-
VLU lede hou heerlik vergadering
’n Gesonde kosblik vir ’n gesonde lewe, die tema by die VLU Nocturne-tak se vergadering.
-
Dadels in die kollig by VLU vergadering
Ondersteuning en samehorigheid blom by Nokturne dames.
-
VLU se Witbank-tak vier verjaarsdag met samehorigheid en vreugde
'n Dag van dankbaarheid en trots vir taklede toe Vroue Landbou-unie se Witbank-tak kersies op hul verjaarsdagkoek uitblaas.
-
VLU Witbank-tak maak pragtige papier
Met papier, dun karton, kleefplastiek, mooi servette en ’n strykyster het die VLU Witbank-tak die mooiste papier opgetower.
-
Gesellige VLU-tak Witbank vergadering
Die boom van die jaar het bywoners by die VLU Witbank-takvergadering geinspireer.
-
Witbank VLU begin maand van liefde betowerend
VLU Witbanktak het ‘n wonderlike Valentynsdag tema vergadering gehou
-
Witbank VLU-lede vier die nuwe jaar en hou eerste vergadering
Die dames sien uit na ’n jaar vol vrede, vreugde, liefde en omgee.
-
VLU Azaria staan hul ‘vrou’
Azaria leer selfverdediging tegnieke om hulself in 'n gevaarlike situasie te beskerm.
-
Dames hou hulself boekwurms by VLU
Die streek gaan in Augustus ’n boemelaar-vergadering hou waar die dames verwaarlose drag gaan aantrek om soos boemelaars te lyk.
-
VLU Azaria bespreek kinderdinge
Melkkartonne en toiletrolle word gebruik om te wys hoe dit kinders kan besig hou.
-
VLU Azaria wen met streekskou-artikels
Die Azaria-tak was baie bedrywig die afgelope jaar.











