GalleriesSchool sportSchools galleriesSport

Netbaltoernooi by HGH

Op Saterdag, 21 Mei was verskeie spanne deel van die toernooi om dit uit te speel vir eerste plek.

Verskeie netbalspanne het teen mekaar meegeding by Hoërskool Generaal Hertzog. Op Saterdag, 21 Mei was verskeie spanne deel van die toernooi om dit uit te speel vir eerste plek.

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button