CrimeNewsUpdate

Skuldig aan roekelose bestuur

Op Donderdag, 10 Desember het Gates in die hof verskyn op drie aanklagte van strafbare manslag en een saak van roekeloos of nalatige bestuur

Die staat teen mnr. Andries Jacobus Gates het baie onbeantwoorde vrae gelaat. Op Donderdag, 10 Desember het Gates in die hof verskyn op drie aanklagte van strafbare manslag en een saak van roekeloos of nalatige bestuur. Hierin moes die staat bo redelike twyfel bewys dat, as gevolg van Gates se roekeloos of nalatige bestuur die oorsaak was van die dood van Lucele Foley, Donovan Greef en Marc Bentley op 7 September 2012.

Mc356
Mnr. Andries Jacobus Gates en mnr. Matthys van As Marais, wat as staatsgetuie getuig het, het die dag saam deurgebring op Donderdag, 10 Desember.

In die hof is bewys dat Greef, Foley en Bentley se dood nie veroorsaak is as gevolg van Gates se nalatige bestuur nie, maar is wel skuldig aan roekelose bestuur.

Hy verskyn weer op 20 Januarie vir vonnisoplegging.
Lees die volle berig in die WITBANK NUUS van 18 Desember HIER

Check Also
Close
Back to top button