Local newsNews

HTS Witbank wens Idols-ster sterkte toe

Chante Geary, ’n ou-leerling van HTS Witbank is deel van die Top 16-Idols.

Chante Geary, ’n ou-leerling van HTS Witbank is deel van die Top 16-Idols.

Sy het reeds op skoolvlak besonder goed prestreer op die Kultuur gebied. Regdeur haar Hoërskoolloopbaan het sy deelgeneem aan Artium Kunsfees en Sanggroep.

Sy het ook karakterrolle vertolk in die Pantomime – Aladdin en verwerf ’n silver toekenning vir haar toneelspel in ATKV Tienertoneel – ‘Die Laboratorium’.

Gaan ‘like’ Chante se Facebook blad en  stem gerus vir Chante, ’n oud Witbanker, SMS 05 to 37400 kostes beloop R1.50 per sms en jy kan 100 keer stem.

Back to top button