Local newsNews

Koue demp nie basaar nie

Die Trappieskerk se aandmark is al ’n jaarlikse instelling.

Ten spyte van die koue wat sy laaste voelers die naweek uitgesteek het, was die Trappieskerk se aandmark baie besig.

Logan du Plessis.

Die aandmark het Vrydag, 30 Augustus, plaasgevind.

Allerlei handgemaakte artikels was uitgestal en die basaarkosse was een vir die boeke.

Monique en Liesl Strydom.

Almal was dit eens, dié aandmark is elke jaar se hoogtepunt.

Douglas, Alexander en Lee-Anne Visagie.

Ds Robert Mientjies bedank almal wat by die aandmark kom inloer het.

Leon Nel.

“Die Here het ons ryklik geseën. Dankie aan die sameroepers, almal wat ‘n vingerafdruk geplaas het op ons aandmark en dan al die kopers, skenkers en gaste, uit ons harte uit, baie dankie.”

Matthew Swart en Ronel Klopper.

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

  • Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste: www.witbanknews.co.za
  • Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook Twitter of Instagram

Back to top button